
-
Youth Champs – Treverton College
Youth Champs. Luca Garella (Grade 6) from Treverton College in the Midlands and his horse, Casrix Stochholm Boryenka, were chosen to compete for KwaZulu Natal in the 65cm Junior Eventing […]
-
SA Skole Capping – SA Schools Capping 2024
SA Skole Capping. Verskeie skole se rugbyspelers het gister-aand, 3 Julie, hul SA baadjies tydens die SA Skole Capping seremonie ontvang. SA Schools Capping. Several schools’ rugby players received their […]
-
Junior Surf Competition – SACS
Junior Surf Competition. SACS student, William Neill, is a member of the SACS Surfing Team. He took part in the Rookie Rippers Junior Surf Competition at Willard Beach in Ballito, […]
-
Telkom National Netball Champs – Potchefstroom Gimnasium
Telkom National Netball Champs. Drie netbalspelers van Potchefstroom Gimnasium, Twayne Maartens (o.17), Christi-Mari Coetzee (o.18) en Ilané Moolman is, na die Telkom National Netball Champs, gekies as deel van die […]
-
Super 12 Laerskole Krieket – Laerskool Rustenburg
Super 12 Laerskole Krieket. Laerskool Rustenburg se krieketspelers het puik presteer by die Super 12 Laerskole Krieket. Larries is besonder trots op die volgende spelers vir hul uitsonderlike bydraes: Meer […]
-
SASHOC o16 Nasionale Hokkietoernooi – Hoërskool Durbanville
SASHOC o16 Nasionale Hokkietoernooi. Die WP seuns o16 B-Hokkiespan het in die finaal teen Mpumalanga gespeel. Die WP span het nie op hulle laat wag nie en wen Mpumalanga 3-1. […]
-
Vlak 3 Nasionale swemkampioenskappe – Hoërskool DF Malan
Vlak 3 nasionale swemkampioenskappe. Lara Smith, Graad 10 leerder van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het fantasties presteer in die vlak 3 nasionale swemkampioenskappe in Oos-Londen. Uitslae behaal: Meer skolenuus: […]
-
Curro Innovative Boot Camp – Curro Academy Protea Glen
Curro Innovative Boot Camp. The transition from primary school to high school is an important time. It often set the tone for a learner’s high school experience and subsequent entry […]
-
Super 12 Krieket – Laerskool Randhart
Super 12 Krieket. Tydens die Super 12 Krieket wedstryde het Laerskool Randhart van Alberton, Gauteng, se o.11’s het teen Laerskool Saamtrek en Laerskool Helderkruin gespeel. Die Ranties het 151/4 na […]
-
Boland o.18 Akademieweek – Hoërskool Overberg
Boland o.18 Akademieweek. Vier rugbyspelers van Hoërskool Overberg, Caledon, James Badenhorst, Pieter du Toit, Morné Wessels en Lorenzo Kroutz verteenwoordig die Boland by die o.18 Akademieweek. Die Nasionale jeugweek het […]













