50-Beurt Skolekrieket - Hoërskool Fichardtpark
50-Beurt Skolekrieket – Hoërskool Fichardtpark

50-Beurt Skolekrieket – Hoërskool Fichardtpark


50-Beurt Skolekrieket. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, het ‘n 50-beurt skolekrieket wedstryd gespeel teen Hoërskool Witteberg van Bethlehem. Witteberg het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Witteberg teken 223/10 in 46 beurte aan.

Fichies se beste boulers:

  • Davyd Oosthuizen 10 beurte vir 52 lopies en 2 paaltjies.
  • Stian Kruger boul 8 beurte vir 17 lopies en 2 paaltjies.
  • Hoërskool Fichardtpark gaan Witteberg se telling verby in die 21ste beurt.

Fichies se beste kolwers:

  • Marno Smith 53 lopies van 51 balle.
  • Eben Botha 152 lopies van 67 balle.

Fichies wen met 8 paaltjies. Spesiale vermelding aan Marno Smith met sy 50-tal en Eben Botha met ‘n uitmuntende 152 lopies.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article