SASRA o.17 Nasionale Sewes. ‘n Groep van elf Grey Kollege rugbyspelers het die Vrystaat o/17-span en die Vrystaat XV-tal by die SASRA o.17 Nasionale Sewes Toernooi in Bethlehem verteenwoordig.

Die o/17-span het algeheel derde geëindig.

Grey-personeellede het ook die leisels van die Vrystaatspanne geneem:

  • Mnr Voughan Casling – Hoofafrigter
  • Mnr Sechaba Matsoele – Hulpafrigter
  • Mnr Jason Carlisle – Kondisionering
  • Mnr Eduan Truter – Spanbestuurder

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://greycollegesecondary.com/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article