Driekuns vir Con Spirito - Sekondêre Meisieskool Oranje
Driekuns vir Con Spirito – Sekondêre Meisieskool Oranje

Driekuns vir Con Spirito – Sekondêre Meisieskool Oranje


Driekuns vir Con Spirito. Con Spirito het byna soos in 2022 en 2023 skoonskip in die nasionale Animato A Capella-kompetisie in Pretoria gemaak.

Dié OMS-sangroep het nietemin Saterdagaand drie van die vier toekennings in die sangafdeling gewen.

Die groep het weggestap met die toekennings vir:

  • Beste sang
  • Beste Afrikaanse verwerking
  • Beste verwerking (keurspel)
  • Naaswenners in die produksie-afdeling

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article