SA 20 Krieketreeks - Hoërskool Fichardtpark
SA 20 Krieketreeks – Hoërskool Fichardtpark

SA 20 Krieketreeks – Hoërskool Fichardtpark


SA 20 Krieketreeks. Hoërskool Fichardtpark het gister die SA 20 Krieketreeks afgeskop met ‘n reuse oorwinning teen HTS Louis Botha. Fichies het die loot gewen en besluit om eerste te kolf.

Beste kolwers

  • Eben Botha 81 lopies van 53 balle.
  • Davyd Oosthuizen 50 lopies van 24 balle.
  • Marno Smith 23 lopies van 16 balle.

Beste boulers

  • Daniel Badenhorst neem 2 paaltjies vir 17 lopies
  • Davyd Oosthuizen neem 7 paaltjies en staan slegs 6 lopies af. Sy spanmaats het hom vereer en hierdie prestasie gevier deur hom skouer-hoog van die veld te dra.

Fichies boul HTS Louis Botha uit vir 37 en wen met 144 lopies.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article