
-
Noord-Vrystaat Hokkiespan – Hoërskool Goudveld
Noord-Vrystaat Hokkiespan. Ses hokkiedogters van Hoërskool Goudveld in Welkom is deel is van die o.18B Noord-Vrystaat Hokkiespan wat vanaf 1 tot 6 Julie in Middelburg deelneem. Die volgende dogters van […]
-
Reza de Wet-tienertoneelfees – Hoërskool Eldoraigne wenproduksie
OMS Toneelfees. Die Hoërskool Eldoraigne, Centurion, is Maandag as die wenproduksie op die ATKV Reza de Wet-tienertoneelfees aangewys. Die 15de ATKV Reza de Wet-tienertoneelfees, met ’n rekordaantal 13 skole en […]
-
IBSC Action Research Award – St Andrew’s College
IBSC Action Research Award. St Andrew’s College, Grahamstown, is thrilled to announce that Erna Goodier has been awarded the prestigious IBSC Action Research Award for 2024. The action research leadership […]
-
Vrystaat Lynx 0.13A Netbalspan – Primêre Skool Universitas
Vrystaat Lynx 0.13A Netbalspan. Twee leerders van Primêre Skool Universitas in Bloemfontein, Mi-Lan Botha en Elzé Myburgh was albei deel van die Vrystaat Lynx 0.13A-netbalspan. Die span het algeheel sewende […]
-
NWU Winter Krieket Toernooi – Hoërskool Wesvalia
NWU Winter Krieket Toernooi. Wesvalia se eerste krieketspan het aan die NWU Winter Krieket Toernooi deelgeneem vanaf 25 tot 28 Junie in Potchefstroom Dag 1 – 2 x 20/20 Beurte […]
-
Dans Eksamen – Laerskool Stulting
Dans Eksamen. Drie leerders van Laerskool Stulting, Leja Lessing, Arnoux Hattingh en Ilke Hattingh, het aan die SABOD (South African Body of Dance) eksamen deelgeneem en as volg presteer: Leja […]
-
Skyfskiet – Helpmekaar Kollege
Skyfskiet. Vyf skuts van Helpmekaar Kollege in Johannesburg het deelgeneem aan die GSSU rondte 3 skyfskiet. Die skuts het besonder goed presteer. Geweer-afdeling: Pistool-afdeling: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.helpmekaar.co.za/ Foto’s verskaf
-
Cravenweek 2024 – Grey Kollege
Cravenweek 2024. Grey Kollege leerder, Alzeadon Felix, is as speler van die toernooi by die Cravenweek 2024 aangewys. Knapgedaan, Felix! Die Vrystaat moes ongelukkig die knie buig in die finale […]
-
SA Pluimbal Kampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
SA Pluimbal Kampioenskappe. Vier leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is deel van die Vrystaat o.19 pluimbalspan. Die span neem vanaf 29 Junie tot 6 Julie deel aan die […]
-
Lions Krieketspan – Hoërskool Jim Fouché
Lions Krieketspan. Die kaptein van Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan, Pieter Conradie, is gekies vir die Lions Krieketspan tydens die Fichardtpark Kovsie-Smash kriekettoernooi wat in Januarie plaasgevind het. Sestien […]













