
-
EG Jansen All Ages – Hoërskool Ermelo Netbal
EG Jansen All Ages. Twee netbalspelers van Hoërskool Ermelo, Liani Butter en Abigail Homan asook me U-Vandé Nortje was gedurende die vakansie by EG Jansen se All Ages PMU-netbaltoernooi betrokke. […]
-
Nederland Kriekettoer – Hoërskool Fichardtpark
Nederland Kriekettoer. Na die Kovsie-Smash krieketfees wat in Januarie deur Hoërskool Fichardtpark aangebied is, is daar ‘n verteenwoordigende span gekies vir die Nederland Kriekettoer. Garnet Tarr was die gasspreker by […]
-
UK Cricket Tour – St Andrew’s College
UK Cricket Tour. The St Andrew’s College 1st XI found themselves at the exquisite Wellington College campus yesterday for their 6th match of their UK Cricket Tour of England. Having […]
-
Landsdiens Provinsiale Kamp – Hoërskool Ermelo
Landsdiens Provinsiale Kamp. Agtien Erries het die voorreg gehad om die jaarlikse Landsdiens Provinsiale Kamp by te woon. Die kamp is aangebied by die Mighty Apies River Lodge. During the […]
-
Curro represented at Olympics – Curro Hazeldean
Curro represented at Olympics. Curro is celebrating the stellar achievement of Bayanda Walaza. He is a Grade 12 learner at Curro Hazeldean in Pretoria. Bayanda has been selected for the […]
-
IPT Hokkietoernooi – Grey Kollege Primêr
IPT Hokkietoernooi. Wium Vosloo, leerder van Grey Kollege Primêre Skool, is aangewys as die “Top Doelskieter” vir die o.13-IPT Hokkietoernooi in Bloemfontein (B-afdeling). Wium is ook die kaptein van die […]
-
Onderhoud met Roebie Strauss – Grey Kollege Primêr
Onderhoud met Roebie Strauss. AD Roux, lid van die redaksie van Grey Kollege se Stabilis Junior, het ‘n onderhoud gevoer met Mnr Roebie Strauss wat onlangs afgetree het. “Meneer staan […]
-
Rhino Noord Vrystaat Hokkiespan – Hoërskool Goudveld
Rhino Noord Vrystaat Hokkiespan. Sewe Gouties en hul afrigter is deel van die senior Rhino Noord Vrystaat hokkiespan wat aan die toernooi te Vanderbijlpark gaan deelneem. Die Goutieslede is: Meer […]
-
Telkom Netbal Kampioenskap – Hoërskool Wesvalia
Telkom Netbal Kampioenskap. Sewe o.18 netbalspelers van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, is deel van die Noordwes Netbalspan. Die span neem hierdie week deel aan die Telkom Netbal Kampioenskap. Wesvalia se sewe […]
-
IPT Hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof
IPT Hokkietoernooi. Twee hokkiespelers van Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch is na afloop van die onlangse o.18 IPT-Hokkietoernooi in Bloemfontein tot die Suid-Afrikaanse o.18-span verkies. Logan Marthinus is in die […]













