SA Nasionale Judo Ranglys - Hoërskool Framesby
SA Nasionale Judo Ranglys – Hoërskool Framesby

SA Nasionale Judo Ranglys – Hoërskool Framesby


SA Nasionale Judo Ranglys. Ben Bekker, leerder van Hoërskool Framesby, Gqeberha in die Oos-Kaap, het aan die SA Nasionale Judo Ranglys kompetisie deelgeneem. Ben het uitstekend presteer deur ‘n goue medalje te verower.

Hy is dus die o14 onder 46kg wenner in Suid Afrika!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.framesby.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article