Interskole Redenaarsliga - Hoërskool Ermelo
Interskole Redenaarsliga – Hoërskool Ermelo

Interskole Redenaarsliga – Hoërskool Ermelo


Interskole Redenaarsliga. Op Saterdag, 21 September, het drie Erries makroskole die stryd aangesê in die landswye finaal van die Interskole Redenaarsliga Redenaarskompetisie.

Carel Hancke (graad 9) het aan die voorbereide toespraak-afdeling deelgeneem (Afrikaans). Manelisi Smith (graad 8) het ook aan die voorbereide toespraak-afdeling deelgeneem in die Engelse kategorie. Beide het hul uitstekend van hul taak gekwyt, maar dit was Kara McKenzie (graad 9) wat die kalklig gesteel het deur puik te presteer en ‘n besondere tweede plek nasionaal in die onvoorbereide toespraak-afdeling te behaal (Afrikaans).

Carel Hancke en Manelisi Smith

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article