
-
South Regional U13 Hockey – Laerskool Durbanville
South Regional U13 Hockey. Vyf hokkiespelers het die afgelope drie dae as WP-spelers aan die South Regional U13 toernooi deelgeneem. Daniël Vancoillie en Ethan Lingeveldt (WP C). Paige van der […]
-
Senior Protea Saddle Seat – Hoërskool Witteberg
Senior Protea Saddle Seat. Jemma Orsmond, Graad 8 leerder van Hoërskool Witteberg, is ingesluit in die Senior Protea Saddle Seat span. Jemma gaan deelneem aan die Wêreldbeker teen die VSA […]
-
VKB Rugbyweek – Hoërskool Goudveld
VKB Rugbyweek. Hoërskool Gougveld leerder, JM Rensburg, is na die VKB Rugbyweek aangewys is as die beste skrumskakel van die week. Hy is ook gekies vir die VKB-Toerspan na Frankryk […]
-
Pro Kennex Tournament – Curro Salt Rock
Pro Kennex Tournament. Curro Salt Rock, KwaZulu Natal, learner, Jack Thornhill, excelled at the semi-finals during Pro Kennex Tournament with a victory score of 6-4, 6-0! In a spectacular singles […]
-
UFAK Region 5 kampioenskap – Hoërskool Witteberg
UFAK Region 5 kampioenskap. Hanré Dreyer, leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het Vrydag, 21 Junie, vyfde geëindig vir kata en Saterdag ‘n bronsmedalje vir kumite ontvang by die UFAK […]
-
IPT-Hokkie – Grey Kollege
IPT-Hokkie. Vyf Grey Kollege seuns is in verskeie Suid-Afrikaanse hoë-prestasie hokkiespanne ingesluit by die onlangse o.18 Interprovinsiale toernooi wat in Bloemfontein aangebied is. Die hokkiespelers is as volg : O.18B […]
-
Noord-Vrystaat Hokkie – Hoërskool Witteberg
Noord-Vrystaat Hokkie. Hoërskool Witteberg hokkiespelers, Wenziwe Maphalala en Jemma Orsmond het die o.14B Noord-Vrystaat hokkiespan verteenwordig. Die span het van 15 tot 18 Junie in Krugersdorp getoer en algeheel 8ste […]
-
Grant Khomo o.16A – Hoërskool Witteberg
Grant Khomo o.16A. Drie rugbyspelers van Hoërskool Witteberg, Cobus Labuschagne, Buks Davel, en Mila Oerson was deel van die o.16A Griffons span wat aan die Grant Khomo week deelgeneem het. […]
-
Aardklop Pronk Film-kompetisie – Hoërskool Linden
Aardklop Pronk Film-kompetisie. Hoërskool Linden se kortflim, Diepkant, is een van die sewe semi-finaliste in die Aardklop Pronk Film-kompetisie! Dit was ‘n ‘bumper-teen-bumper‘ stryd! Die ander finaliste is: Meer skolenuus: […]
-
Griffons Rugby – Hoërskool Witteberg
Griffons Rugby. Vier rugbyspelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem Christiaan Venter, Bryan Potgieter, Chriswin Delport en Chriswin Delport was deel van die o/15A Griffons Rugby span, wat aan die o/16 […]













