SAJWV Nasionale Junior Sportskiet - Hoërskool Goudveld
SAJWV Nasionale Junior Sportskiet – Hoërskool Goudveld

SAJWV Nasionale Junior Sportskiet – Hoërskool Goudveld


SAJWV Nasionale Junior Sportskiet. Wijan Oberholzer, leerder van Hoërskool Goudveld, het op 27 en 28 September deelgeneem aan die SAJWV Nasionale Junior Sportskiet Kampioenskappe 2024. Wijan het die volgende prestasies behaal het:

  • O.16 PCP eerste plek
  • O.16 PCP derde plek

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://goudveldhs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article