
-
Matriekafskeid 2024 – Hoër Jongenskool Paarl
Matriekafskeid 2024. Die matriekafskeid van Hoër Jongenskool Paarl het ook aangebreek. Die bewys van vreugde is ook op almal se gesigte te sien. Geniet die foto’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlboyshigh.org.za/ […]
-
Senior Toutrek-wêreldkampioenskap – HTS Drostdy
Senior Toutrek-wêreldkampioenskap. HTS Drostdy leerder, Alita Basson, het vanaf 5 tot 8 September in Mannheim, Duitsland aan die Senior Toutrek-wêreldkampioenskap deelgeneem. Sy het as lid van die volgende Protea-spanne deelgeneem […]
-
Seiljagvaarder Tharina Viljoen – Sekondêre Meisieskool Oranje
Seiljagvaarder Tharina Viljoen. Sekondêre Meisieskool Oranje se seiljagvaarder, Tharina Viljoen, wil die wêreld uit haar pienk boot verken. Tharina Viljoen, graad 11 leerder is g’n bangbroek as dit by die […]
-
Internasionale Wetenskap Ekspo – Hoërskool Fichardtpark
Internasionale Wetenskap Ekspo. Henro Vorster, Graad 10 leerder van Hoërskool Fichardtpark, het ‘n silwer medalje tydens die Internasionale Wetenskap Ekspo verwerf. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf
-
Tyd Krieket – Hoërskool Framesby
Tyd Krieket. Framesby 1ste krieketspan seuns, Somerset College Noord teen Suid Toernooi. Tyd krieket, 120 boulbeurte deel deur die spanne. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.framesby.co.za/ Foto’s verskaf
-
Matriekafskeid 2024 – Hoër Volkskool Heidelberg
Matriekafskeid 2024. Die Volkies se Matriekafskeid 2024 was asemrowend mooi. Kyk gerus hoe die Volkies geskitter het. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://volkies.co.za/ Foto’s verskaf
-
SASN Fast 5 Kampioenskap – Hoërskool Wilgerivier
SASN Fast 5 Kampioenskap. Die Wilgies se 0/13A span het deelgeneem aan die SASN Fast 5 Kampioenskap in Boksburg. Die Wilgies wen 4 van hul 5 ‘pool’ wedstryde en speel […]
-
U17 Sevens National Tournament – BVHS
U17 Sevens National Tournament. The U17 Sevens National Tournament 2024 takes place at Bethlehem Voortrekker High School. The captains (photo above from left): William Beukes (Namibia), Tjeripo Karuhumba (Namibia), Tiaan […]
-
SASN Fast Five kampioenskap – HTS Middelburg
SASN Fast Five kampioenskap. HTS Middelburg se meisiespanne het dag 1 van die SASN Fast Five kampioenskap hul staal gewys met uitstaande vertonings. Die span het al drie van hul […]
-
Michaelmas Cricket Week – Paul Roos Gymnasium
Michaelmas Cricket Week. The Paul Roos Gymnasium 19A cricket team attended the 64th Michaelmas Cricket Week in Pietermaritzburg. Day 1: Day 2: Day 3: Day 4: More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ […]













