SASN Fast 5 Kampioenskap - Hoërskool Wilgerivier
SASN Fast 5 Kampioenskap – Hoërskool Wilgerivier

SASN Fast 5 Kampioenskap – Hoërskool Wilgerivier


SASN Fast 5 Kampioenskap. Die Wilgies se 0/13A span het deelgeneem aan die SASN Fast 5 Kampioenskap in Boksburg.

Die Wilgies wen 4 van hul 5 ‘pool’ wedstryde en speel een gelykop. Hulle verloor in die semi-finaal teen Tableview High School van Kaapstad en speel teen Die Poort van Pretoria-Oos uit vir 3de en 4de plek.

Wilgies eindig 4de op die toernooi.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://wilgerivierskool.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article