
-
Skole Hokkie – Hoërskool Trio
Skole Hokkie. Kaylie Steyl, Graad 10 leerder van Hoërskool Trio, het tydens die Nasionale o.14 hokkie-toernooi as skeidsregter opgetree. Daarmee het sy haar Vlak 1 gradering ontvang. Kaylie het ook […]
-
Merensky Krieketweek – Hoërskool Fichardtpark
Merensky Krieketweek. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, het Hoërskool Brandwag, Benoni, gepak in ‘n wedstryd tydens die Merensky Krieketweek. Brandwag wen die loot en besluit om te boul op ‘n moeilike blad. […]
-
Blue Bulls Rugby – Midstream College
Blue Bulle Rugby. Six rugby players of Midstream College, Gauteng, were selected to represent various Blue Bulls Rugby teams during the holidays. More school news: https://schoolsthatrocksa.co.za https://www.midstreamcollege.co.za/ Photo supplied
-
Rising Star Hokkie Toernooi – Primêre Skool Willem Postma
Rising Star Hokkie Toernooi. Primêre Skool Willem Postma, Bloemfontein, se hokkie spanne het ongelooflik goed presteer het by die Rising Star Hokkie Toernooi. Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://www.willempostma.co.za/ Foto’s verskaf
-
MTB Vrystaatspan – Hoërskool Trio
MTB Vrystaatspan. Drie leerders van Hoërskool Trio, Kroonstad, is ingesluit in die MTB Vrystaatspan. Hierdie drie fietsryers gaan 28 en 29 Junie aan die SA National XCC en XCO Cup […]
-
Protea Karate Span – Primêre Skool Jordania
Protea Karate Span. Nické Wächter, leerder van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, is gekies om in Namibië deel te neem, as deel van die Protea Karate Span. Sy sal in […]
-
Vrystaat Skole Rugbyspanne – Hoërskool Ficksburg
Vrystaat Skole Rugbyspanne. Hoërskool Ficksburg rugbyspelers is in verskeie Vrystaat Skole Rugbyspanne opgeneem. Oos-Vrystaat Rugby: Ses spelers verteenwoordig die Oos-Vrystaat by hierdie jaar se VKB-rugbyweek. Mnr Venter is die afrigter […]
-
Vrystaat Skole Netbal – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Skole Netbal. Twee netbalspelers van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Gilden Valentine en Su-Hesri van Zyl is gekies vir die Vrystaat Skole Netbalspan n(SASN). SASN focuses on an integrated netball […]
-
Griffons Rugby – Hoërskool Trio
Griffons Rugby. Die agt o.17 rugbyspelers van Hoërskool Trio wat ingesluit is in die Griffons rugby spelers van speel vandag teen WCNS Disas, te Reitz. Die Trio-spelers is: Die afrigter […]
-
Inter Provincial Hockey Tournament – Trio High School
Inter Provincial Hockey Tournament. Three u18A boys from Trio High School, Kroonstad, are playing at the Inter Provincial Hockey Tournament in Bloemfontein. More school news: https://schoolsthatrocksa.co.za https://www.triohs.co.za/ Photo supplied













