
-
WPNS XV o.16 Rugby – Hoërskool Parel Vallei
WPNS XV o.16 Rugby. Tien rugbyspelers van Hoërskool Parel Vallei, Somerset Wes, neem as deel van WPNS XV o.16 Rugby in Frankfort deel aan die VKB-week. Die afrigters, Shaun Prins […]
-
Suid-Vrystaat Hokkiespanne – Grey Kollege
Suid-Vrystaat Hokkiespanne. Ses-en-vyftig Grey Kollege seuns is gekies om die onderskeie Suid-Vrystaat Hokkiespanne te verteenwoordig in hul onderskeie ouderdomsgroepe. Hulle sal die Vrystaat gedurende die vakansie verteenwoordig. Vier personeellede van […]
-
Laser Run Wêreldkampioenskap – Sekondêre Meisieskool Oranje
Laser Run Wêreldkampioenskap. Twee Oranje-leerders, Ezeth Esterhuizen en Rouvé Janse van Rensburg het vandeesweek uit China teruggekeer met silver medaljes in hul tasse. Ezeth Esterhuizen en Rouvé Janse van Rensburg […]
-
Oudskoliere gesels – Hoërskool Framesby
Oudskoliere gesels. Met Framesby se ‘Oudskoliere gesels‘ gesels hulle met Carin (van Zyl) Janse van Rensburg (1987-1991). Ek was van 1987 ‘n amptelike skolier aan Hoërskool Framesby, maar Framesby was […]
-
Veldenvlei Orators Competition – Grandleigh Schools
Veldenvlei Orators Competition. Five girls from Curro Grandleigh Schools, Richards Bay KZN, Grace Mntambo, Nangamso Bodlani, Peyton Vandayar, Divan Nel and Amblerlea Buckle participated in the Veldenvlei Orators Competition. The […]
-
Radikale Redenaars Provinsiale rondte -Laerskool Stulting
Radikale Redenaars Provinsiale rondte – Ses leerders van Laerskool Stulting, Humansdorp, JC Vermaak, Lika Vermaak, Amé Spangenberg, Annemie Botes, Annanina Maritz en Kian Koekemoer het in Oos-Londen gaan deelneem. Die […]
-
International ITF World Tennis – Curro Hillcrest
International ITF World Tennis. Durban-based Curro Hillcrest will be serving up three weeks of smashing tennis action. Curro will be hosting the Curro Centre Court Series from Monday, 17 June […]
-
Vrystaat Provinsiale Skole Rugbyspelers – Landboudal Boere
Vrystaat Provinsiale Skole Rugbyspelers. Landboudal Boere, Jacobsdal, het vanjaar sewentien Vrystaat Provinsiale Skole rugbyspelers wat aan verskeie spanne gaan deelneem. O.16 Grant Khomo XV O.17 Vrystaatspan O.19 Vrystaat Arende Meer […]
-
Vrystaat Skolerugby – Hoërskool Sentraal
Vrystaat Skolerugby. Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het hierdie seisoen vyf rugbyspelers in die Vrystaat skolerugby spanne. Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://sentraal.co.za Foto’s verskaf
-
JF Rugby – Hoërskool Jim Fouché
JF Rugby. Agt rugbyspelers van Hoërskool JIm Fouché het tydens ‘n spoggeleentheid hul provinsiale klere ontvang om aan verskeie rugbytoernooie in die vakansie deel te neem. O.17-Rhino week O.17 Arende […]













