Sentraal Gauteng Muurbal - Helpmekaar Kollege
Sentraal Gauteng Muurbal – Helpmekaar Kollege

Sentraal Gauteng Muurbal – Helpmekaar Kollege


Sentraal Gauteng Muurbal. Foto van links: Zuan Joubert, Armandt Griessel, Telise Erasmus, Ivanka van Buren Schele, Ine van der Walt

Vyf van Helpmekaar Kollege se muurbalspanne het toekennings ontvang by Sentraal Gauteng Muurbal se toekenningsaand.

  • O.16A seuns wen hul liga
  • O.16B seuns wen hul liga
  • O.15 meisies wen hul liga
  • Tweede span meisies wen hul liga
  • O.16 meisises eindig tweede in hul liga

Die verteenwoordigers van elke span wat die toekennings in ontvangs geneem het:

  • Zuan Joubert – o.16A seuns span
  • Armandt Griessel – o.16B seuns span
  • Telise Erasmus – tweede span meisies
  • Ivanka van Buren Schele – o.15 meisies span
  • Ine van der Walt – o.16 meisies span

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.helpmekaar.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article