Skolekrieket - Hoërskool Jim Fouché teen Curro Mosselbaai
Skolekrieket – Hoërskool Jim Fouché teen Curro Mosselbaai

Skolekrieket – Hoërskool Jim Fouché teen Curro Mosselbaai


Skolekrieket. Die eerste krieketspan van Hoërskool Jim Fouché het in ‘n skolekrieket wedstryd afgereken met Curro Mosselbaai. Daarmee wen JF hul eerste toerwedstryd met 7 paaltjies.

JF se beste boulers :

  • Adrian de Necker met 5 paaltjies vir 23 lopies
  • Cobus Wilken: 2 vir 27
  • André Kleyn: 1 vir 22

JF se beste kolwers:

  • Niel Wilken: 74 lopies
  • Adrian de Necker: 37 n.u.n.
  • Cobus Wilken: 24 n.u.n.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article