T20 Krieket - Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Sentraal
T20 Krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Sentraal

T20 Krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Sentraal


T20 Krieket. Hoërskool Jim Foushé se eerste krieketspan het in ‘n T20 krieket wedstryd met 73 lopies teen Hoërskool Sentraal gewen.

JF het 180/6 aangeteken en beperk Sentraal tot 107/5.

Beste kolwers – JF:

  • Niel Wilken 56
  • Cobus Wilken 50
  • Benco Olivier 40

JF se beste boulers:

  • Ruan Kleyn 2 paaltjies vir 18 lopies
  • Cobus Wilken 1 paaltjie vir 5 lopies
  • Adrian de Necker 1 paaltjie vir 11 lopies

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article