
-
Curro Centre Court Tennis – Curro Hillcrest
Curro Centre Court Tennis. With Wimbledon now in full swing, global attention shifts to tennis, creating a racket of excitement across the world. In South Africa, tennis has historically taken […]
-
Interdistrict netball tournament – Bredasdorp High School
Interdistrict netball tournament. The Interdistrict netball tournament took place in Riversdale from 3 to 6 July. Hoërskool Bredasdorp se meisies was staatmakers in hul onderskeie spanne. Bredasdorp High School has […]
-
Ussa-hokkietoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje
Ussa-hokkietoernooi. Dit het gewemel van oud-Oranjes by vandeesweek se Ussa-hokkietoernooi in Johannesburg waar 8 van hulle hul universiteitspan verteenwoordig het. Tuks met Elné Lourens in hul midde, het NWU met […]
-
SA Hokkie Bokkieweekspan – Hoërskool Fichardtpark
SA Hokkie Bokkieweekspan. Vyf hokkiespelers van Hoërskool Fichardtpark, Ethan Burger, Wian Bekker, Michael Cruywagen, Alwyn Janeke en Cobus van Wyk, is in die SA Hokkie Bokkieweekspan ingesluit. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ […]
-
Computer Applications Olympiad – Grey College
Computer Applications Olympiad. Thomas Schoeman, Grade 11 learner from Grey College, participates in the 2024 Computer Applications Olympiad. The Applications Olympiad is a challenge for those who take CAT or […]
-
Interprovinsiale XCO – Hoërskool Piet Retief
Interprovinsiale XCO. Die Interprovinsiale XCO fietsry byeenkoms te Cascades, Pietermaritzburg het oor 3 dae, vanaf 27 tot 29 Junie plaasgevind. Op dag 1 van die kompetisie is die baan oopgestel […]
-
Mini-tennis – Hoërskool Ermelo
Mini-tennis. Hoërskool Ermelo bied vir die tweede agtereenvolgende jaar ‘n Mini-Tennis Dubbelstoernooi vir die jongspan aan. 28 Spelers het ingeskryf en as dubbelspare in twee groepe meegeding. Na die rondomtalie-wedstryde […]
-
Lyndans Wêreldkampioenskappe – Hoërskool Trio
Lyndans Wêreldkampioenskappe. Samantha Mynhardt, Graad 11 leerder van Hoërskool Trio in Kroonstad, het deelgeneem aan die Lyndans Wêreldkampioenskappe in Barcelona (Spanje). Samantha het in vyf verskillende afdelings deelgeneem. Sy het […]
-
SA o.16 Hokkie – Sekondêre Meisieskool Oranje
SA o.16 Hokkie. Twee Graad 10 leerders van Hoër Meisieskool Oranje, Kirstin Booysen (SA o.16A) en Chanette Jansen van Vuuren (SA o.16B), is weer vir hul skitterspel op die nasionale […]
-
SA Senior Hokkiespan – Sekondêre Meisieskool Oranje
SA Senior Hokkiespan. Antonet Louw, ’n 2014-alumnae van Oranje is oppad na die Olimpiese Spele. Sy is deel van die SA Senior Hokkiespan en sal die eerste Oranjeniet by die […]













