Skole krieket - Welkom Gimnasium teen Sentraal
Skole krieket – Welkom Gimnasium teen Sentraal

Skole krieket – Welkom Gimnasium teen Sentraal


Skole krieket. Welkom Gimnasium se eerste krieketspan het kragte gemeet teen Hoërskool Sentraal van Bloemfontein.

Welkom Gimnasium uitslae: behaal 235 vir 10 paaltjies

Kolwers:

  • Donald Schoombie: 71 (67)
  • Dain Kleinhans: 70 (68)
  • Munro Heiberg: 28 (68)

Boulers:

  • Liam Pretorius: 4 (34)
  • Ruardt Kleynhans: 3 (28)
  • Reshe Wales: 1 (34)

Hoërskool Sentraal: behaal 96 vir 10 paaltjies.

Welkom Gimnasium wen die wedstryd met 139 lopies.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://welkom-gimnasium.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article