Meisies-krieket - Hoërskool Goudveld teen Welkom Gimnasium
Meisies-krieket – Hoërskool Goudveld teen Welkom Gimnasium

Meisies-krieket – Hoërskool Goudveld teen Welkom Gimnasium


Meisies-krieket. Hoërskool Goudveld het 16 Oktober teen Welkom-Gimnasium in ‘n meisies-krieket wedstryd gespeel. Gouties het besluit om eerste te kolf en teken 145 lopies aan met die verlies van 5 paaltjies.

Beste kolwers:

  • Sami van Heerden met 34 lopies van 41 balle
  • René Steenberg met 26 lopies van 42 balle
  • Weré Joubert met 17 lopies van 11 balle

Gouties se beste boulers:

  • Sami van Heerden met 2 paaltjies in 3 beurte
  • Tile Rantsie met 2 paaltjies in 4 beurte
  • Britney van Heerden met 2 paaltjies in 3 beurte

Goudveld wen Welkom-Gimnasium met 79 lopies.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://goudveldhs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article