
-
SA-skole skietspan – Hoërskool Ermelo
SA-skole skietspan. Hoërskool Ermelo leerder, Marla de Jager, is gekies as deel van die SA-skole skietspan se SANSSU-span om vanaf 29 Julie tot 10 Augustus na Engeland te toer. Die […]
-
Departementshoofde – Hoërskool Ermelo
Departementshoofde. Twee onderwysers van Hoërskool Ermelo, Elana Fourie en mnr Hennie Dippenaar is aangestel as die nuwe Departementshoofde van die skool. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto’s verskaf
-
PEA Winter Gala – Pearson High School
PEA Winter Gala. The PEA Winter Gala was held from 15 to 18 June. Eleven swimmers from Pearson High School, Gqeberha, participated at the PEA Winter Gala and also had […]
-
Skole Raadvoorsitters – Primêre Skool Naudeville
Skole Raadvoorsitters. Agt leerders van Primêre Skool Naudeville is verkies tot Skole Raadvoorsitters vir Kwartaal drie van 2024. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
-
Olimpiese Spele – Welkom Volkskool, Miné de Klerk
Olimpiese Spele. Welkom Volkskool is baie trots op Minè de Klerk wat gekies is om aan die 2024 Olimpiese Spele in Parys deel te neem. Suid-Afrika se junior wêreldkampioen wat […]
-
Naudies nuwe personeel – Primêre Skool Naudeville
Naudies nuwe personeel. Primêre Skool Naudeville in Welkom verwelkom die nuwe personeel wat hierdie kwartaal by die Naudie-familie aansluit. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto verskaf
-
Skole hokkie – Hoërskool Standerton
Skole hokkie. Drie leerders, Marlize Rautenbach, Juané Stuart en Ethan van der Westhuizen, en twee onderwysers, Mnr. Shawn Potgieter en Mnr. Louwrens Koekemoer, van Hoërskool Standerton het Mpumalanga verteenwoordig by […]
-
Gauteng Skole-netbal – Hoërskool Oos-Moot
Gauteng Skole-netbal. Hoërskool Oos-Moot van Pretoria se o.15A Netbalspan is Gauteng Skole-netbal se wenners. Die span het hierdie seisoen baie hard gewerk en eerste geeïndig het in Gauteng. Die spanlede […]
-
Netbal Bokkieweek toernooi – Hoërskool Fichardtpark
Netbal Bokkieweek toernooi. Twee netbalspelers van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Inge Jacobs en Giselle Shehab is onder die Top 35 netbalspelers wat by die Bokkieweek toernooi ingesluit is. Hulle toer […]
-
NAPSO (Namibiese Privaatskole) – Hoërskool Fichardtpark
NAPSO (Namibiese Privaatskole). Hoërskool Fichardtpark was bevoorreg om die NAPSO (Namibiese Privaatskole) Toerspanne gister, Dinsdag 9 Julie, te ontvang en ook ‘n paar vriendskaplike wedstryde teen hulle te speel. Meer […]













