AVS Vrystaat Somerfees - Hoërskool Fichardtpark
AVS Vrystaat Somerfees – Hoërskool Fichardtpark

AVS Vrystaat Somerfees – Hoërskool Fichardtpark


AVS Vrystaat Somerfees. Twaalf Fichies het die Vrystaat verteenwoordig gedurende die jaarlikse AVS Vrystaat Somerweek.

𝗞𝗿𝗶𝗲𝗸𝗲𝘁 O.19

  • Jaden Geldenhuys

𝗦𝗻𝗲𝗹𝗯𝗮𝗹 (𝗙𝗮𝘀𝘁 𝗙𝗶𝘃𝗲) O.17

  • Leandri Bezuidenhout
  • Giselle Shehab

𝗛𝗼𝗸𝗸𝗶𝗲 𝗗𝗼𝗴𝘁𝗲𝗿𝘀 (𝗪𝗼𝗲𝗺𝗮) O.𝟭𝟳

  • Zané van Heerden (Zané is ook gekies vir die Nasionale Bokkiespan)
  • Janelle Oosthuisen

𝗥𝘂𝗴𝗯𝘆 𝟳’𝘀 O.𝟭𝟲

  • Dillon Louw (Span verdien algeheel silwer).

𝗛𝗼𝗸𝗸𝗶𝗲 𝗗𝗼𝗴𝘁𝗲𝗿𝘀 O.𝟭𝟱

  • Valri van Heerden (Span verdien algeheel goud).

𝗥𝘂𝗴𝗯𝘆 𝟳’𝘀 O.𝟭𝟰

  • Ziaan van Heerden
  • FJ van der Merwe
  • Devlin Louw
  • Carel Clarence (Carel is ook aangewys as speler van die toernooi)

𝗚𝗵𝗼𝗹𝗳𝘀𝗽𝗮𝗻

  • Juan Mostert

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article