VRL 2025 – Hoërskool Bothaville het hul VRL vir 2025 aangekondig.

Hierdie jong leiers is verteenwoordigers van die skool en dien as ondersteuning tot die skool se leerlingraad.

Dogters vir 2025 is:

Graad 9:

  • Ciska van der Walt
  • Ané du Plessis
  • Kerry Esterhuizen

Graad 10:

  • Mené Malan
  • Seite Motheke

Graad 11:

  • Marize Cloete
  • Jané Greeff

VRL Seuns vir 2025:

Graad 9:

  • Lourie Ferreira
  • Heinrich Keyser
  • Hendré van Heerden

Graad 10:

  • Francois Papenfus
  • ⁠Daniël van Heerden

Graad 11

  • Dian de Jager
  • ⁠Chris Smit

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.facebook.com/BothavilleHS/?locale=af_ZA

Foto voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article