JACOBSDAL – VRL 2027. Landbou Boere het onlangs hul Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) vir 2027 bekendgemaak. Leerders vir Gr. 9, 10, 11 en 12 is verkies om volgende jaar as leiers in die skoolgemeenskap op te tree.

Die aanwysing van die nuwe VRL is ‘n belangrike mylpaal vir die skool. Hierdie leerders sal ‘n sleutelrol speel om die waardes en tradisies van Landbou Boere uit te leef. Hulle sal ook mede-leerders verteenwoordig en bydra tot die bevordering van ‘n positiewe skoolkultuur.

Gr. 12 VRL-groep is:
  • PJ Jonck is as hoofseun verkies
  • Altia Visser sal die rol van hoofmeisie vervul
  • Roelfie Herbst as onderhoofseun
  • Madi Henning as onderhoofmeisie
  • Shanye Booysen
  • André Botha
  • Ardu Fourie
  • JF Erasmus
  • JG van Zyl
  • Franko van Aswegen
  • JP de Bruyn
  • Anja Strauss
  • Nilla Oosthuizen
VRL 2027 van Landbou Boere bekengemaak
Voor van links: PJ Jonck (hoofseun), Shanye Booysen, Madi Henning (onderhoofmeisie), Roelfie Herbst (onder- hoofseun). Agter van links: André Botha, Ardu Fourie, JF Erasmus, JG van Zyl, Franko van Aswegen, JP de Bruyn.
Afwesig: Altia Visser (hoofmeisie), Anja Strauss, Nilla Oosthuizen
.
Die Gr. 11-VRL vir 2027 bestaan uit:
  • Zoé Sheperd
  • Martiné Krüger
  • Anika Dippenaar
  • GJ van Wyk
  • Dylan Brits
  • Luhan van der Linden
  • Aidan Brooks
  • Wian Goosen
VRL 2027 van Landbou Boere bekengemaak
Van links: Zoé Sheperd, Martiné Krüger, Anika Dippenaar, GJ van Wyk, Dylan Brits en Luhan van der Linden Afwesig: Aidan Brooks en Wian Goosen.
Vir Gr. 10 is die volgende leerders tot die VRL verkies:
  • Rialdi Fourie
  • Dané van Eeden
  • Azandrie Fick
  • Janco Steinmann
  • Jacobus Grobbelaar
  • Morné van Rooyen
VRL 2027 van Landbou Boere bekengemaak
Van links: Rialdi Fourie, Dané van Eeden, Azandrie Fick, Janco Steinmann, Jacobus Grobbelaar en Morné van Rooyen
Graad 9-VRL bestaan uit:
  • Lizae Swanepoel
  • Frederich Grobbelaar
  • Caitlin Badenhorst
  • Wynand du Plessis
  • Frené Olwagen
  • Ockert van Zyl
VRL 2027 van Landbou Boere bekengemaak
Van links: Lizae Swanepoel, Frederich Grobbelaar, Caitlin Badenhorst, Wynand du Plessis en Frené Olwagen. Afwesig: Ockert van Zyl.

Landboudal Boere het die verkose leerders gelukgewens met hul prestasie. Die vertroue wat in hulle gestel word, getuig van hul karakter, verantwoordelikheid en bereidwilligheid om diens te lewer. Met hierdie jong leiers aan stuur van sake lyk die toekoms van Lanties baie belowend.

‘Die skoolgemeenskap sien uit na die bydrae wat hierdie leerders in 2027 sal maak en wens hulle sterkte toe met die verantwoordelikhede wat voorlê.’

https://landboudal.co.za

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article