Skole
-
Grey-leerder aangewys as 2026 se Matrikulant van die Jaar
Tamim Alam is Dinsdag 6 Oktober op ‘n gala-geselligheid aangewys as die Universiteit van die Vrystaat en Novus Media se Matrikulant van die Jaar vir 2026.
-
Normale skoolonderrig hervat Dinsdag in die Namakwa- en ZF Mcgawu-distrik
Skoolonderrig sal Dinsdag 15 September in alle distrikte van die Noord-Kaap hervat word ná sommige skole Maandag gesluit was weens die geel vlak 4-weerwaarskuwing wat veral vir die Namakwa-distrik uitgereik is.
-
6 Finaliste in die ATKV se Tjokkertoneelkompetisie so pas bekendgemaak
Die Laerskool Durbanville se produksie A++ is vandag aangewys as ‘n finalis in die nasionale ATKV-Tjokkertoneelkompetisie.
-
Skrywersreis vroeg al begin
Terwyl baie tieners hul vrye tyd op die sosiale media deurbring, verkies die 15-jarige Ruzé Lombaard van Virginia om nuwe wêrelde met woorde te bou.
-
Jong Noord-Kaapse skuts mik na Suid-Afrikaanse kampioenskappe
Die Noord-Kaapse skoleskietspan gaan die provinsie by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Bloemfontein verteenwoordig.
-
Skole in noordelike voorstede is voor in die koor in ATKV-Applous-koorkompetisie
Plaaslike skoolkore het puik gevaar in die gewilde jaarlikse ATKV-Applous-koorkompetisie en verskeie toekennings ingepalm.







