
-
Border Hockey Teams – Clarendon High School for Girls
Border Hockey Teams. Twenty Four hockey players from Clarendon High School for Girls, East London, were part of the Border Teams in their respective categories: More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.clarendonschools.co.za/ […]
-
Madiba Cup Gymnastics – Primêre Skool Fichardtpark
Madiba Cup Gymnastics. Primêre Skool Fichardtpark leerder, Mikayla Luyt, het gedurende die 2024 Madiba Cup Gymnastics se tuimelkompetisie ‘n silwer medalje behaal. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.fichies.co.za/ Foto verskaf
-
SA Netbalkampioenskap – Hoërskool Jim Fouché
SA Netbalkampioenskap. Hoërskool Jim Fouché se o.19A Netbalspan neem deel aan die SA Netbalkampioenskap in Roodepoort, Gauteng. Eerste dag se uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto verskaf
-
SA Netbalkampioenskap – Oranje Meisieskool
SA Netbalkampioenskap. Vanoggend, Saterdag 13 Julie, sien ons ‘n herhaling van vanjaar se Vrystaatkampioenskap-finaal wanneer Sekondêre Meisieskool Oranje en Hoërskool Jim Fouché op die SA Netbalkampioenskap in Roodepoort mekaar die […]
-
Mozzie-krieketweek – Hoërskool Nelspruit
Mozzie-krieketweek. Hoërskool Nelspruit het weer ‘n suksesvolle Mozzie-krieketweek aangebied vanaf 2 tot 6 Julie. Die skool was gasheer vir 135 spelers en 35 personeel van Hoër Volkskool Potchefstroom, Potchefstroom Gimnasium, […]
-
IMSSU World Championships – Hoërskool Jim Fouché
IMSSU World Championships. Hoërskool Jim Fouché leerder, Martin Maasdorp, het aan die vyftiende IMSSU World Championships (Metallic Silhouette Shooting) vanaf 3 tot 13 Junie deelgeneem. Die kampioenskap is in Bloemfontein […]
-
Nasionale Netbal Kampioenskap – Sekondêre Meisieskool Oranje
Nasionale Netbal Kampioenskap. Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein se 1ste netbalspan het vanoggend, Vrydag 12 Julie, hul aanslag om die SA-kroon begin. Oranje se eerste kragmeting by die Nasionale Netbal […]
-
Bethlehem Perdry Kompetisie – Hoërskool SPS Brandfort
Bethlehem Perdry Kompetisie. Annie Fouché, leerder van Hoërskool SPS Brandfort, het tydens die vakansie deelgeneem aan die Bethlehem perdry kompetisie. Bethlehem Qualifier 9: Qualifier 10: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://spsbrandfort.co.za/ Foto […]
-
Mnr/Mej Witteberg 2024 – Hoërskool Witteberg
Mnr/Mej Witteberg 2024. Gedurende die afgelope week het die jaarlikse Mnr/Mej Witteberg 2024. kompetisie plaasgevind. Dit is met trots aangebied deur die Witteberg ATKV Jeugtak. Hiermee die uitslae van Mnr/ […]
-
Laerskool Krieket – Leeuwenhof Akademie
Laerskool Krieket. Leeuwenhof Akademie was vanjaar weereens bevoorreg dat hul krieket seuns gedurende die vakansie ‘n krieket kliniek te Zwartkloof kon bywoon. Die o/11 krieketspan het vanaf Dinsdag, 18 Junie […]













