Mini Krieketwedstryde - Primêre Skool Universitas
Mini Krieketwedstryde – Primêre Skool Universitas

Mini Krieketwedstryde – Primêre Skool Universitas


Mini Krieketwedstryde. Tjokkies se Graad 1 mini-krieketwedstryde het met hulle rondomtalie wedstryde afgeskop. Daar is nog twee weke om na uit te sien waar almal ‘n beurt gaan kry om hulle staal met die bal en kolf te wys.

Hou hierdie manne dop, hier kom talent!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://tjokkies.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article