Oos-Vrystaat vriendskaplike krieketwedstryde - Truida Kestell
Oos-Vrystaat vriendskaplike krieketwedstryde – Truida Kestell

Oos-Vrystaat vriendskaplike krieketwedstryde – Truida Kestell


Oos-Vrystaat vriendskaplike krieketwedstryde. Foto, agter: Jacobus Beukes, HJ Eksteen, Awert Viljoen, Linde du Plessis, Ruben Swart, SW Bertram, Francois Swart, Wian Botha. Voor: Daniël de Beer, Fourie Scheepers, Henno Barnard. Afrigter: Danie Serfontein

Vier krieketspanne van Laerskool Truida Kestell, 0.9B, 0.9C, 0.11C en 0.13A, is onoorwonne in die Oos-Vrystaat vriendskaplike krieketwedstryde vir die 2024 seisoen.

Die spanlede van die o.13 krieketspan:

  • Jacobus Beukes
  • HJ Eksteen
  • Awert Viljoen
  • Linde du Plessis
  • Ruben Swart
  • SW Bertram
  • Francois Swart
  • Wian Botha
  • Daniël de Beer
  • Fourie Scheepers
  • Henno Barnard

Truida Kestell is very proud of their cricket teams and their achievements during this season!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://truidakestell.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article