Karate-gradering - Laerskool Truida Kestell
Karate-gradering – Laerskool Truida Kestell

Karate-gradering – Laerskool Truida Kestell


Karate-gradering. Vier leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het hul karate-gradering op 3 Desember gedoen.

Hulle het die volgende vlakke behaal:

  • Anru Visser: Swart strepie
  • AJ Willemse: Geel 2
  • Calum Meyer: Groen 2
  • Alexa Meyer: Oranje 2

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://truidakestell.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article