Karate SA Liga 1 - Laerskool Truida Kestell
Karate SA Liga 1 – Laerskool Truida Kestell

Karate SA Liga 1 – Laerskool Truida Kestell


Karate SA Liga 1. Tydens Karate SA Liga 1 Kampioenskappe het 2 leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, die volgende medaljes ontvang:

Luan Brits:

  • Ontwikkeling – Silwer vir Kumite

Fifile Mofokeng:

  • Ontwikkeling – Goud vir Kata en Brons vir Kumite

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://truidakestell.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article