
-
Off Road Bike Club – Laerskool Oranje-Noord
Off Road Bike Club. Agt leerders van Laerskool Oranje-Noord, Upington, het aan die Upington Off Road Bike Club by Askham deelgeneem en die manne het uitstekend presteer. Uitslae by Askham: […]
-
Kearsney College Soccer Tournament – Paul Roos Gymnasium
Kearsney College Soccer Tournament. Paul Roos Gymnasium’s first soccer team competed in the Kearsney College Tournament (Durban) this past weekend. Their results were as follows: Day 1 Day 2 Day […]
-
Vrystaat Skole Fietsry – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Vrystaat Skole Fietsry. Die Hardware Mecca Vrystaat Skole Fietsry reeks het afgeskop in Ficksburg op 13 Julie. BVHS se fietsryers vaar uitstekend. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.voortrekker.co.za/ Foto verskaf
-
Children Emergencies – Life Rosepark Hospital
Children Emergencies. Be prepared… children can have emergencies too. If time allows, here are a few tips on how to be prepared for a trip to the Emergency Unit Life […]
-
Primary School Chess Festival – Primêre Skool Universitas
Primary School Chess Festival. Tjokkie maats het die naweek hul staal gewys by die Primary School Chess Festival. Die toernooi is aangebied by Primêre Skool Willem Postma. Lizbie Spies en […]
-
Boland Muurbalspan – Hoërskool Strand
Boland Muurbalspan. Hoërskool Strand leerder, Kyle Hart, het tydens die Junie-vakansie die Boland Muurbalspan se o.19B-span by die muurbal IPT in Kaapstad verteenwoordig. Die o.19B-span het die goue medalje in […]
-
Irene Seymore Netbaltoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje
Irene Seymore Netbaltoernooi. Sekondêre Meisieskool Oranje se o.17A’s (3de) het die beste van die OMS-spanne op die Irene Seymore-netbaltoernooi in Potchefstroom gevaar. Ané Goosen (in die middel, voorste ry op […]
-
Blou Bulle Stadsbekerfinaal – Hoërskool Die Wilgers
Blou Bulle Stadsbekerfinaal. Hoërskool Die Wilgers Rugby behou hul Blou Bulle Afdeling 3-Stadsbeker Kampioene status in 2024! Die Blou Bulle Stadsbekerfinaal is die afgelope naweek by Loftus Versfeld gespeel. Al […]
-
SA Judo – Hoërskool Durbanville
SA Judo. Pieter Neethling, leerder van Hoërskool Durbanville, het die afgelope vakansie aan SA Judo groep 4, gewig 74kg, deelgeneem en ‘n 2de plek behaal. Hiermee verwerf Pieter ook sy […]
-
SA Netbalkampioenskap finaal – Sekondêre Meisieskool Oranje
SA Netbalkampioenskap finaal. Sekondêre Meisieskool Oranje van Bloemfontein, se 1ste netbalspan is as die naasbeste in Suid-Afrika aangewys tydens die SA Netbalkampioenskap finaal. Die o.19A-netbalspan van 2024 het die naasbeste […]













