
-
Squash IPTs – Westville Boys’ High School
Squash IPTs. Hats off to the talented squash players of Westville Boys’ High who competed in the Squash IPTs during the holidays. Results achieved: More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.wbhs.co.za/ Photo […]
-
Showjumping – Treverton College
Showjumping. Treverton College riders competed in the Showjumping Category in the SA Youth Champs held at Westown. Achievements: More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://treverton.co.za/ Photos supplied
-
Mpumalanga Hokkiewenners – Hoërskool Ermelo
Mpumalanga Hokkiewenners. Hoërskool Ermelo se o.14A- en o.16A-dogtershokkiespanne het Saterdag, 13 Julie, aan die Mpumalanga-finaal deelgeneem. Die o.14A wen 2-0 teen Hoërskool Middelburg en word aangewys as Mpumalanga Hokkiewenners. EHS se […]
-
Suid-Vrystaat Skole Hokkie – Primêre Meisieskool Oranje
Suid-Vrystaat Skole Hokkie. Die volgende spanne van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het die vakansie Suid-Vrystaat Skole Hokkie verteenwoordig by verskeie Interprovinsiale Hokkie Toernooie en as volg presteer. Die 0.13A […]
-
All Ages Netbaltoernooi – Primêre Meisieskool Oranje
All Ages Netbaltoernooi. Drie dogters van Primêre Meisieskool Oranje was in die onderskeie All Ages Netbaltoernooi spanne ingesluit. Die leerders het die Vrystaat by die SA’s verteenwoordig: Die Lynx-span het […]
-
Dink Of Sink – Helpmekaar Kollege
Dink Of Sink. Helpmekaar Kollege se senior debatspanne het hul staal behoorlik in die DINK OF SINK-onvoorbereide debatskompetisie getoon. Na drie taai uitdunrondtes van vinnig gedink (én gesink), dring twee […]
-
Interskole boogskiet kompetisie – Hoërskool Wesvalia
Interskole boogskiet kompetisie. Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, se boogskutters het aan die Interskole boogskiet kompetisie – Hoërskool Wesvalia deelgeneem wat by Laerskool Rustenburg aangebied is. Die Provinsiale Kampioenskappe vind ook op […]
-
UNISA Graad 6 Klaviereksamen – Hoërskool Witteberg
UNISA Graad 6 Klaviereksamen. Simoné Venter, Graad 12-leerder van Hoërskool Witteberg, het die UNISA Graad 6 klaviereksamen met lof geslaag. Simoné se toewyding en harde werk het vrugte afgewerp! Meer […]
-
SA-kleure in Ringbal – Hoërskool Ermelo
SA-kleure in Ringbal. Hoërskool Ermelo leerder, Mariné van Nieuwenhuizen het die Mpumalanga Noordelike Ringbal Distrik verteenwoordig by die RSA-Toernooi in Pretoria as lid van die o.15-span. Sy is gekies as […]
-
Olympian Historic Capping Ceremony – Curro Hazeldean
Olympian Historic Capping Ceremony. Curro Hazeldean High School in Pretoria witnessed a gold medal moment on Monday, 15 July 2024. They honoured Grade 12 learner, Bayanda Walaza in a prestigious […]













