
-
SA Gholf Kampioen – Hoërskool Ermelo
Erri Gholfer SA Kampioen. Bea Breedt, Hoërskool Ermelo leerder, het op 7 en 8 Julie aan die SA Hoërskool Dogters-kampioenskap deelgeneem by Middelburg Country Club. By dié geleentheid word Bea […]
-
JKS SA Nasionale span – Hoërskool Witteberg
JKS SA Nasionale span. Hanré Dreyer, ‘n leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is gekies as deel van die JKS SA Nasionale span wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig in Japan. Die […]
-
Vrystaat o.13 meisies muurbal – Primêre Skool Naudeville
Vrystaat meisies muurbal. Bree Oliver, Graad 6 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, is deel van die o.13 Vrystaat meisies muurbal span. Die span het vanaf 15 tot 19 […]
-
Skaak – Primêre Skool Naudeville
Skaak. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Dian van Brakel (Graad 6), Adriaan du Toit (Graad 6), Brendon Dicks (Graad 5) en Eugene Smith (Graad 3), het Saterdag, […]
-
SPAR KZN Hockey Finals – St Mary’s DSG, Kloof
SPAR KZN Hockey Finals. St Mary’s DSG, Kloof, is thrilled to be hosting the 2024 SPAR KZN Hockey Finals this weekend, 20 and 21 July. Please join them at St […]
-
Junior Protea Saddleseat-span – Hoërskool Ermelo
Junior Protea Saddleseat-span. FJ Lötz, leerder van Hoërskool Ermelo, is gekies as lid van die Junior Protea Saddleseat-span. Hierdie span gaan Suid Afrika verteenwoordig in New Orleans, VSA gedurende Oktober. […]
-
Boerperd Skou – Hoërskool Ermelo
Nasionale Boerperd Skou. Hoërskool Ermelo leerder, Mandi van der Wath, het deelgeneem aan die Nasionale kampioenskap van die Boerperd skou en het uitstekend presteer. Sy behaal twee tweede plekke: onderskeidelik […]
-
Skole Hokkie – Hoërskool Fichardtpark
Skole Hokkie. Hoërskool Fichardtpark hokkiespeelster, Karla Marais, het die afgelope naweek haar 100ste Eerstespan Hokkiewedstryd vir haar skool gespeel. Karla, jy het daardeur bewys dat hy ‘n ware ambassadeur is […]
-
Emergency Unit – Life Rosepark Hospital
Emergency Unit. Life Rosepark Hospital in Bloemfontein is home to a Life Emergency Unit Medical Services (LEMS) team of paramedics skilled in Advanced Life Support and Emergency Medicine. They are […]
-
Major Junior Surfing Competitions – Camps Bay High School
Major Junior Surfing Competitions. Ben Esterhuyse, a Grade 8 student at Camps Bay High School, has recently showcased his surfing talent. He secured significant victories in two major junior surfing […]













