ASA atletiek ligabyeenkoms - Grey College Primary
ASA atletiek ligabyeenkoms – Grey College Primary

ASA atletiek ligabyeenkoms – Grey College Primary


ASA atletiek ligabyeenkoms. Tydens die eerste ASA atletiek ligabyeenkoms het drie atlete van Grey, Wiaan Bredenkamp, Reuben Smit en Eduan Booysen baie goed presteer.

  • Wiaan Bredenkamp eindig eerste onder die Top 50 atlete. Hy verdien 978 punte vir sy diskusgooi met ‘n mooi afstand van 50.61m.
  • Reuben Smit eindig 2de onder die Top 50 en verdien 943 punte vir sy 200m hekkies.
  • Eduan Booysen eindig 4de onder die Top 50 en verdien 925 punte met sy 1500m.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://greycollegeprimary.com/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article