Laerskool Prysuitdeling 2024 - Augsburg Landbougimnasium
Laerskool Prysuitdeling 2024 – Augsburg Landbougimnasium

Laerskool Prysuitdeling 2024 – Augsburg Landbougimnasium


Laerskool Prysuitdeling 2024. Dit is alweer daardie tyd van die jaar wanneer leerders kan spog met hul prestasies. Hiermee die presteerders van Laerskool Prysuitdeling 2024.

Enkele hoogtepunte:

Akademie:

Top 3 Graad 4:

  • 1. Amy Turner
  • 2. Elijah Murphy
  • 3. Grace Bonthuys

Top 3 Graad 5:

  • 1. Hanje Louw
  • 2. Maya du Plessis
  • 3. Shayna Cloete

Top 3 Graad 6:

  • 1. Liné van der Westhuizen
  • 2. Reinard Bosman
  • 3. Jo-Mari Garbers

Top 3 Graad 7:

  • 1. Inge Rossouw
  • 2. Jade Kotzé
  • 3. SB Wiese

Sport:

  • Laerskool Sportdogter: Riana Valentine
  • Laerskool Sportseun: Luan Rossouw
  • Staatmaker beker: Erasmus de Beer
  • Gerhard van der Wath volhardingbeker: Juanita Alberts

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://augsburggim.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article