Mental Maths. Primêre Skool Naudeville leerder, Carli Peuckert het vanaf 9 tot 11 Oktober aan die Graad 3 Mental Maths kompetisie deelgeneem in Bloemfontein.

Carli het uitstekend presteer deur ‘n algehele 2de plek te verower. 

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article