Mental Maths - Primêre Skool Naudeville presteer
Mental Maths – Primêre Skool Naudeville presteer

Mental Maths – Primêre Skool Naudeville presteer


Mental Maths. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Keaton Neuhoff en Lenique Loggenberg het uitstekend gevaar by die Mental Maths Distriks kompetisie. Die kompetisie het Vrydag, 30 Mei by Bedelia plaasvind. 

Lenique het ‘n 1ste plek en Keaton ‘n 2de plek behaal.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article