
-
Senekal Redenaarsfees – Truida Kestell
Senekal Redenaarsfees. Foto: Muhammad Latiff, Layya Latiff, Alissa Pretorius, Nacah Bosch, AJ Pretorius, Franzelle van Zyl. Voor: Muller Bosch. Afwesig: Diwan Smit, Wian Smit en Emma Smit. Tien leerders van […]
-
NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Ermelo
NWU Top 30 Atletiek. Die Errie-atlete het hul naam hoog gehou by die NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms. Drie atlete van Hoërskool Ermelo het 11 en 12 Oktober aan die NWU […]
-
Artistatue Nasionaal Finaal – Truida Kestell
Artistatue Nasionaal Finaal. Foto: Agter: Bester Grimbeek (gr2); John Boshoff (gr4); Biané Hattingh (gr6); Miah Grobbelaar (gr6); Alissa Pretorius (gr6); Suné Strauss (gr6); Deon van Zyl (gr7); Heilene Meintjes (gr7); Lungi […]
-
ATKV Digipraat – Primêre Skool Naudeville
ATKV Digipraat. Lenique Loggenberg, Graad 2 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het uitstekend presteer by die ATKV Digipraat. Sy is as een van die topsprekers aangewys. Lenique het […]
-
Leiers 2025 – Hoërskool De Aar
Leiers 2025. Hoërskool De Aar het hul Leiers 2025, nuwe SR en Koshuisprefekte, aangekondig. Nuwe SR: Koshuisprefekte: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hsda.co.za/ Foto’s verskaf
-
Oppie Tong Af – Laerskool Truida Kestell
Oppie Tong Af. Die Truidjies se tonge het behoorlik geklap by die Oppie Tong Af Nasionale Finaal wat op 3 en 4 Oktober in Centurion plaasgevind het. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ […]
-
Kerssangdiens laat warm harte – Hoërskool Ermelo
Kerssangdiens laat warm harte. Foto: Ruan Grobler en Wianke Cloete, Kultuurvoorsitters van 2025, wat aan stuur was van die geleentheid. Die jaarlikse Kerssangdiens van Hoërskool Ermelo is deur die Kultuurvoorsitters […]
-
Jaarlikse Toekenningsgeleentheid – Hoërskool De Aar
Jaarlikse Toekenningsgeleentheid. Hoërskool De Aar se jaarlikse Toekenningsgeleentheid het op Donderdag, 10 Oktober 2024 plaasgevind. Tydens hierdie spoggeleentheid was daar 199 leerders wat uitgestyg het, en wat vereer word met […]
-
Talent Africa Nasionale kompetisie – Hoërskool Bastion
Talent Africa Nasionale kompetisie. Zihandri Lange, leerder van Hoërskool Bastion in Roodepoort, het deelgeneem aan die akro-en dans kompetisie tydens die “Talent Africa” Nasionale kompetisie”. Sy het skitterend presteer en […]
-
Koshuisleiers en -Hoofleiers 2025 – Hoërskool Jim Fouché
Koshuisleiers en -Hoofleiers 2025. Hoërskool Jim Fouché het hul Koshuisleiers en -Hoofleiers 2025 bekend gemaak. Huis Anton van Wyk Hoofleiers 2025: Huis Anton van Wyk Koshuisleiers 2025: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ […]













