NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms - Hoërskool Ermelo
NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Ermelo

NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Ermelo


NWU Top 30 Atletiek. Die Errie-atlete het hul naam hoog gehou by die NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms. Drie atlete van Hoërskool Ermelo het 11 en 12 Oktober aan die NWU Puk Top 30-Atletiekbyeenkoms te Potchefstroom deelgeneem.

Die atlete het uitsonderlike plekke behaal:

  • Liané Cilliers (dogters o.14) behaal ’n derde plek in die 1500m.
  • Mnqobi Mabuza (seuns o.15) einde agtste in die 1500m.
  • Luan Greyling (seuns o.16) behaal ’n vierde plek in die 800m.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://erries.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article