Talent Africa Nasionale kompetisie - Hoërskool Bastion
Talent Africa Nasionale kompetisie – Hoërskool Bastion

Talent Africa Nasionale kompetisie – Hoërskool Bastion


Talent Africa Nasionale kompetisie. Zihandri Lange, leerder van Hoërskool Bastion in Roodepoort, het deelgeneem aan die akro-en dans kompetisie tydens die “Talent Africa” Nasionale kompetisie”. Sy het skitterend presteer en sy het die volgende uitslae behaal:

  • 3 Diamant toekennings
  • 4 Platinum toekennings
  • 3 Goud toekennings
  • 2 Silver toekennings

Zihandri het ook gekwalifiseer om Suid-Afrika te verteenwoordig in Serbia en Spanje.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.bastionhs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article