Wys jou talent kompetisie - Hoërskool DF Malan
Wys jou talent kompetisie – Hoërskool DF Malan

Wys jou talent kompetisie – Hoërskool DF Malan


Wys jou talent kompetisie. Kristen Smidt, leerder van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, blink omtrent uit op die silwerskerm! Sy het onlangs aan die nasionale Wys jou talent-kompetisie deelgeneem en twee goue medaljes vir drama in TV-advertensies en vir komiese monoloog ontvang.

By die gala-aand het sy ook drie spesiale toekennings: ‘n medalje as een van die top 10-toneelspeldeelnemers en twee goue medaljes vir die algehele toptoekennings-afdeling wenner vir haar TV-advertensies en komiese monoloog.

Kristen is ook by Talent Africa se virtuele nasionale kompetisie as die top-aktrise aangewys.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.dfmalan.com/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article