Vrystaat Skole Atletiekspan - President Brand Primêr
Vrystaat Skole Atletiekspan – President Brand Primêr

Vrystaat Skole Atletiekspan – President Brand Primêr


Vrystaat Skole Atletiekspan. Twee atlete van President Brand Primêr, Bloemfontein, Janey Jacobs en Ané Jacobs is gekies vir die Vrystaat Skole Atletiekspan wat 6 en 7 Desember aan SA’s gaan deelneem.

SA Karate:

Nog ‘n presteerder van President Brand Primêr, Tiisetso Moroeroe is gekies vir die SA’s Karate Span wat komende naweek Suid-Afrika gaan verteenwoordig in die 11de Commonwealth Karate Kampioenskappe te Durban.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://presidentbrand.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article