WP Modelkompetisie. Amy-Lee de Gouveia, Graad 10 leerder van Hoërskool Bellville, het op 23 November aan WP Modelkompetisie deelgeneem.

Amy-Lee het die volgende toekennings ontvang:

  • Beste onderhoud in haar kategorie (16-17 jaar)
  • Beste aanddrag in haar kategorie (16-17 jaar)
  • Mej. Tiener Westelike Provinsie 2de Plek (16-17 jaar)

Sy is ook gekies om deel te neem aan Mej. Junior Suid-Afrika kompetisie wat in April in Pretoria aangebied word.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hsbellville.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article