Graad 12 Meriete Aand - Hoërskool Die Wilgers
Graad 12 Meriete Aand – Hoërskool Die Wilgers

Graad 12 Meriete Aand – Hoërskool Die Wilgers


Graad 12 Meriete Aand. Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, se Graad 12’s van 2024 het op verskeie vlakke presteer. Hulle is by die Graad 12 meriete aand vereer vir hulle harde werk. Die Wilgers wens graag die volgende matrieks geluk met hulle topprestasies:

  • Adriaan Theron: Dux-Leerder asook Beste Akademiese Prestasie vir Seuns
  • Melandi Botha: Beste Akademiese Prestasie vir Dogters
  • Jaco Koster: Kultuurseun van die Jaar
  • Klara Wimmers: Emile Page Toekenning vir Uitnemende Leierskap
  • Micha Heyman: Mees Lojale Wilgie

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hswilgers.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article