Skole Krieket - Hoërskool Fichardtpark o.15A teen Duineveld
Skole Krieket – Hoërskool Fichardtpark o.15A teen Duineveld

Skole Krieket – Hoërskool Fichardtpark o.15A teen Duineveld


Skole Krieket. Hoërskool Fichardtpark se o.15A krieketspan het gister, 11 Oktober die o.15A toerspan van Hoërskool Duineveld, Upington, ontvang.

Fichies boul eerste.

Beste boulers:

  • Christiaan Myburgh, 2 beurte vir 4 lopies
  • Ivor Hamman, 2 beurte vir 6 lopies en neem 3 paaltjies.
  • Damian Mulder, 2 beurte vir 8 lopies en neem 1 paaltjie.

Fichies beperk Velties tot 72 almal uit.

Fichies se beste kolwers:

  • Zander Thompson 32 (38)
  • Diederik de Vos 18 (16)

Fichies wen Hoërskool Duineveld met 9 paaltjies.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://duineveld.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article