Con Spirito Sanggroep. Sekondêre Meisieskool Oranje se sanggroep, Con Spirito, het ’n spesiale week agter die rug.

  • Die groep het uitstekend gevaar by die nasionale Animato A Capella-kompetisie met 3 eerste plekke en 1 tweede plek.
  • Hulle het verlede week die trofee ontvang vir die beste esemble (insluitende alle instrumente) op die Vrystaat Kunswedstryd.
  • Maandag het hulle die volkslied by die eindstryd van die Varsity-netbalreeks in die Callie Human-sentrum gesing.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article