Vrystaatse Kunswedstryd - Sekondêre Meisieskool Oranje
Vrystaatse Kunswedstryd – Sekondêre Meisieskool Oranje

Vrystaatse Kunswedstryd – Sekondêre Meisieskool Oranje


Vrystaatse Kunswedstryd. Die sanggroep van Sekondêre Meisieskool Oranje, Con Spirito, het 98% en ‘n A ++ simbool by die Vrystaatse Kunswedstryd ontvang.

Die beoordelaar, Bernette Erasmus, het die groep lof toegeswaai. “Julle was briljant. Ons al drie (beoordelaars) het getjank. Ek het nie woorde nie.”

Op die sertifikaat skryf sy: “Julle ‘blend’ so mooi en gee die melodielyn elke keer die oorhand. Well done!!!”

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article