Oppie Tong Af Nasionaal - Hoërskool Jim Fouché
Oppie Tong Af Nasionaal – Hoërskool Jim Fouché

Oppie Tong Af Nasionaal – Hoërskool Jim Fouché


Oppie Tong Af Nasionaal. Vier redenaars, Karla Visser, Lisa Botha, Josua Deacon en Jacobus Lourens, het JF se naam in Pretoria hoog gehou tydens Oppie Tong Af Nasionaal

Voorbereide Redenaars:

  • Karla Visser en Lisa Botha behaal saam die 5de plek Nasionaal.

Onvoorbereide Redenaars:

  • Josua Deacon behaal 3de plek en Jacobus Lourens 5de plek Nasionaal. Beide leerders het in die goue tong-afdeling deelgeneem waar slegs 5 minute toegelaat word vir voorbereiding.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article