Oppi Tong Af Redenaarkompetisie - Hoërskool Linden
Oppi Tong Af Redenaarkompetisie – Hoërskool Linden

Oppi Tong Af Redenaarkompetisie – Hoërskool Linden


Oppi Tong Af Redenaarkompetisie. Tydens die nasionale rondte van die Oppi Tong Af Redenaarkompetisie is Hildegard Schraader, Graad 9 leerder van Hoërskool Linden, as die algehele wenner van die Engels Onvoorbereide Oorredingstoespraak vir Graad 8 en 9 aangewys.

In hierdie kategorie kry die sprekers ‘n uur om ‘n toespraak uit te werk met drie oorredingspunte oor ‘n onderwerp wat hulle eers kry wanneer hulle by die lokaal aankom. Die onderwerp vir die finaal was: ‘School uniforms should/should not accommodate learnerscultural and/or religious beliefs.

Die kompetisie was straf met leerders van so ver as Louis Trichardt in die noorde tot George in die suide.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://linden.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article